Die Ark

Vir baie jare was dit die droom van ds Chris om "kerk toe gaan" 'n unieke ervaring vir die kleingoed te maak. Die droom was om 'n ark te bou as tuiste vir die kleuter bediening en kleuter kerk. Hierdie droom is bewaarheid en Die Ark is nou die tuiste van die gemeente se kleuter kerk wat gehou word tydens die 9:00 diens Sondae.

Bus van Hoop Kersprojek 2018 - Drie Riviere-Oos

Ons Kersprojek vir 2018 skop af by ons gemeente!.