Sorgkaart

U behoeftes is vir ons belangrik, en ons wil graag hoor hoe en waarmee ons u kan help. Is daar iets wat u onder die kerkraad se aandag wil bring, of waaraan u 'n behoefte het?

Merk asseblief die toepaslike blokkie en vul u besonderhede in - u kan selfs net u sel- of telefoonnommer neerskryf en Anoniem as u naam skryf as u anoniem wil bly.

Klik hier om af te laai: