| Datum |
Teks |
Tema |
Prediker |
|
| 31/12 18:00 |
Jesaja 4:5 & Prediker 3:11 |
OUJAARSDIENS 2024 TYDbank. |
Ds Chris Olivier |
|
| 28/12 08:00 |
Jesaja 60: 1 - 5 |
As die fees van die feestyd weg is. |
Ds Chris Olivier |
|
| 25/12 08:00 |
Openbaring 22:16 |
KERSREEKS: TOE GAAN DIE HEMEL OOP Tema 8: "En die môrester verskyn" |
Ds Chris Olivier |
|
| 22/12 09:00 |
Hebr. 1: 1 - 4 |
KERSREEKS: TOE GAAN DIE HEMEL OOP Tema 7: Met Kersfees skyn God se heerlikheid |
Ds Chris Olivier |
|
| 15/12 09:00 |
Lukas 2: 1 - 7 |
KERSREEKS: TOE GAAN DIE HEMEL OOP Tema 6: Bed in Betlehem |
Ds Chris Olivier |
|
| 08/12 09:00 |
Jesaja 9: 1 - 6 |
KERSREEKS: TOE GAAN DIE HEMEL OOP Tema 5: Hy sal genoem word Prins van Vrede |
Ds Chris Olivier |
|
| 01/12 09:00 |
Jesaja 9: 1 - 6 |
KERSREEKS: TOE GAAN DIE HEMEL OOP Tema 4: Hy sal genoem word Ewige Vader |
Ds Chris Olivier |
|
| 24/11 09:00 |
Jesaja 9: 1 - 6 |
KERSREEKS: TOE GAAN DIE HEMEL OOP Tema 3: Hy sal genoem word Magtige God |
Ds Chris Olivier |
|
| 10/11 18:00 |
Jesaja 9: 5 |
Spesiale Kerssangdiens Tema: Vir ons is 'n Seun gebore |
Ds Chris Olivier |
|
| 10/11 09:00 |
Jesaja 9: 5 - 6 |
KERSREEKS: TOE GAAN DIE HEMEL OOP Tema 2: Hy sal genoem word Raadsman |
Ds Chris Olivier |
|
| 03/11 09:00 |
Jesaja 9: 5 - 6 |
KERSREEKS: TOE GAAN DIE HEMEL OOP Tema 1: Hy sal genoem word wonderbaar |
Ds Chris Olivier |
|
| 27/10 09:00 |
1 Kor. 11: 23 - 25 |
Terwyl julle aan My dink. |
Ds Chris Olivier |
|
| 20/10 - 18:00 - Belydenis Aflegging |
Kol. 3:23 - 25 |
Windpomp Mense |
Ds Chris Olivier |
|
| 20/10 09:00 |
Matt. 11:25 - 28 |
"Wonder God" |
Ds Chris Olivier |
|
| 13/10 09:00 |
Rom 12: 1, 2 |
Tyd om the "Morph" |
Ds Chris Olivier |
|
| 06/10 09:00 |
Efe 2: 1 - 10 |
"Maar God...." |
Ds Chris Olivier |
|
| 29/09 09:00 |
Sagaria 4: 1 - 6 |
God se lamp |
Ds Chris Olivier |
|
| 22/09 09:00 |
Deut. 6:1 - 13 |
'n Nuwe Begin |
Ds Chris Olivier |
|
| 15/09 09:00 |
1 Konings 12: 25 - 33 |
Druppel Godsdiens |
Ds Chris Olivier |
|
| 08/09 09:00 |
Johannes 17:17 - 19 |
Wees toegewyd |
Ds Chris Olivier |
|
| 01/09 09:00 |
Openbaring 2: 1 - 7 |
Sonder liefde is ons niks |
Ds Jan Botha |
|
| 25/08 09:00 |
Eksodus 3: 1, 2, 8, 9 & 4: 1 - 5 |
REEKS :Pyn Stories Tema 3: Wat het jy in jou hand? |
Ds Chris Olivier |
|
| 18/08 09:00 |
2 Sam. 9: 1 - 13 & Joh. 14: 21 - 24 |
REEKS :Pyn Stories Tema 2: Goddelike medisyne |
Ds Chris Olivier |
|
| 11/08 09:00 |
Gen. 37: 26 - 28 & 2 Kor. 4: 7 - 10 |
REEKS :Pyn Stories Tema 1: Skattejag |
Ds Chris Olivier |
|
| 04/08 09:00 |
2 Tess. 1: 3 - 2:12 |
Hoor jy God se voetstappe |
Ds Chris Olivier |
|
| 21/07 09:00 |
Gen. 27:11 - 23 & Hand. 20: 33 - 35 |
REEKS :Hande bou Bande Tema 2: Hand in hand sal ons die toekoms verf |
Ds Chris Olivier |
|
| 14/07 09:00 |
Psalm 31:6 & Deut. 26: 8, 9 |
REEKS :Hande bou Bande Tema 1: God se hande |
Ds Chris Olivier |
|
| 07/07 09:00 |
Johannes 9:1 - 12 & 35 - 41 |
REEKS :Die Wonderwerker Tema 5: Wanneer blindes sien |
Ds Chris Olivier |
|
| 30/06 09:00 |
Johannes 11: 33 - 44 |
REEKS :Die Wonderwerker Tema 4: Hy roep jou uit jou graf uit |
Ds Chris Olivier |
|
| 23/06 09:00 |
Joh. 2:1 - 11 |
REEKS :Die Wonderwerker Tema 3: Hy bad jou in sonskyn |
Ds Chris Olivier |
|
| 16/06 09:00 |
Sefanja 3:14 - 17 |
Vadersdagdiens Leef tussen God se skouers |
Ds Chris Olivier |
|
| 09/06 09:00 |
Matt. 8: 1 - 4 |
REEKS :Die Wonderwerker Tema 2: Sy hart gee om vir jou |
Ds Chris Olivier |
|
| 02/06 09:00 |
Johannes 6: 1 - 14 |
REEKS :Die Wonderwerker Tema 1: Koningskos |
Ds Chris Olivier |
|
| 26/05 09:00 |
2 Kor. 4: 16 - 18 |
'n Tassie vir na die verkiesing |
Ds Chris Olivier |
|
| 19/05 09:00 |
Jes. 1: 10 - 20 |
Die groot UITNODIGING |
Ds Chris Olivier |
|
| 15/05 19:00 |
Hand. 9: 1 - 19 |
Pinkster - 'n Persoonlike ontmoeting met God |
Prof Hennie Stander |
|
| 14/05 19:00 |
Hand. 8: 26 - 40 |
Pinkster - Nou is daar geen hindernis meer nie |
Prof Hennie Stander |
|
| 13/05 19:00 |
Hand. 7:54 - 8:4 |
Pinkster - Dit is geen maklike pad nie |
Prof Hennie Stander |
|
| 12/05 18:00 |
Hand. 2: 42 - 3:12, 16 |
Pinkster - 'n Kerk wat omgee |
Prof Hennie Stander |
|
| 12/05 09:00 |
Hand. 1: 6 - 26 |
Pinkster - Die kern van die Evangelie |
Prof Hennie Stander |
|
| 09/05 19:00 |
Hand 1:6 - 12 |
Hemelvaart Diens - Drywende Grafte |
Ds Chris Olivier |
|
| 05/05 09:00 |
Judas 1: 1 - 12, 20 |
Wolke sonder reën |
Ds Chris Olivier |
|
| 28/04 09:00 |
Markus 6: 1 - 6 en Sagaria 3:2 |
Die Timmerman se stempel: "Uit die vuur gered" |
Ds Chris Olivier |
|
| 21/04 09:00 |
Luk 24:13 - 25 |
Oop oë en brandende harte |
Ds Chris Olivier |
|
| 14/04 09:00 |
Joh. 20: 19 - 25 |
Die Kerk in die baarmoeder moet gebore word |
Ds Chris Olivier |
|
| 31/03 09:00 |
Joh. 20: 11 - 18 |
Opstandingsdiens - Jesus moet in jou hart opstaan! |
Ds Chris Olivier |
|
| 28/03 19:00 |
Mark 15:21 - 32; Jes 53:2 - 5 |
Goeie Vrydag Erediens - Jesus se sterwe bring lewe! |
Ds Chris Olivier |
|
| 24/03 09:00 |
Joh. 2: 13 - 22 |
Genadesmouse |
Ds Chris Olivier |
|
| 17/03 09:00 |
Joh 18:17 - 22 |
Koning van my Hart |
Ds Chris Olivier |
|
| 10/03 18:00 |
Lukas 19: 28 - 44 |
Sewe vensters van God se Liefde - Sangdiens met Franz Geldenhuys |
Ds Chris Olivier |
|
| 10/03 09:00 |
Lukas 19: 28 - 44 |
Die Koning wat huil |
Ds Chris Olivier |
|
| 03/03 09:00 |
Job 1:18 - 22; 6:1 - 3, :8 - 10 |
Reeks: Om God se stem te hoor. Tema 5: God praat deur pyn en lyding |
Ds Chris Olivier |
|
| 25/02 09:00 |
Gen 13:1 - 13 |
Die pad weg van God af! |
Ds Chris Olivier |
|
| 18/02 09:00 |
Job 33:14, 15 |
Reeks: Om God se stem te hoor. Tema 4: God praat deur drome |
Ds Chris Olivier |
|
| 11/02 09:00 |
Jer 1:1 - 9 |
Reeks: Om God se stem te hoor. Tema 3: God praat deur mense |
Ds Chris Olivier |
|
| 04/02 09:00 |
Fil 3:4 - 14 |
Reeks: Om God se stem te hoor. Tema 2: God praat deur jou passie |
Ds Chris Olivier |
|
| 28/01 09:00 |
2 Tim 3:13 - 17 |
Reeks: Om God se stem te hoor. Tema 1: Die Sleutel van alle sleutels |
Ds Chris Olivier |
|
| 21/01 09:00 |
Ps 16 |
Nog EEN Tree |
Ds Chris Olivier |
|
| 14/01 09:00 |
Ps 1:1 - 6 |
Soos 'n Boom |
Ds Chris Olivier |
|
| 07/01 09:00 |
Heb 12:1 - 3, 12 |
Volhard in Geloof |
Ds Jan Botha |
|