Gemeente Vorms
Ons hoor graag van u! As u 'n nuwe intrekker is - Baie welkom! Laai die Inigtingsvorm vir nuwe lidmate hieronder af en handig die vorm Sondag by die tafel vir Nuwe Intrekkers in of by die kantoor gedurende die week. Hierdie vorm word ook gebruik vir alle persone wat nie huidiglik lidmate van hierdie gemeente is nie maar wat graag lidmaat wil word. Bestaande lidmate waarvan die inligting soos op die databasis verander het laai die Wysigingsvorm af en handig dit in by die tafel of by die kantoor
* Inligtingsvorm - Nuwe Lidmate:

* Wysigingsvorm - Bestaande Lidmate:

* Sorgbedieningsvorm:

* Aansoek vir Doop:

* Kategese Inskrywingsvorm:

